What I offer

For kids and family shoots, we like to take you for a walk in the park - or another setting of your choice - and capture you as a family, rather than put you in front of a white screen and bright studio lights.

We can also do sessions in the comfort of your own home, where we incorporate your home in the images and capture your lifestyle as it is in this moment of your life.

We also do kids' parties and events at pre-schools or crèches. With a background in working with kids, I love being around them and getting them to interact with the camera. I am also bilingual, speaking both Afrikaans and English fluently.

With every session I do, you receive the full set of images taken on the day. I don't set limits to the amount of photos taken. If I am having fun shooting, I won't stop when I have reached 'that amount'. Each session also include a set of prints and other options include photo books as well.

I am always open to any ideas or suggestions. So give me a shout with what you have in mind, there is always a way to work something out.  Or just to find out more or request a session, just click on the button on the right. I'd love to hear from you!

Wat ek bied

Vir kinder en familie sessies hou ek daarvan om 'n paar ure in 'n park, of ander plek van jou keuse, te spandeer. So kan ek jou gesin en kinders in 'n meer natuurlike omgewing vasvang, in plaas van voor 'n wit skerm met studio ligte wat jou verblind.

Ons kan ook sessies by jou tuis doen. Ons sluit elemente van jou daaglikse lewe in, om dan so die huidige moment in jou lewe vas te vang as 'n baie werklike herinnering.

Kinderpartytjies en enige funksies by jou kind se voorskool of crèche, doen ons ook graag. Ek het 'n agtergrond van werk met kinders en ek geniet dit om hulle op hulle gemak te stel en met die kamera vas te vang. Ek is ook tweetalig en is vloeiend in Afrikaans en Engels.

Met elke fotosessie, ontvang jy alle foto's wat die dag geneem is. Ek stel nie 'n limiet op die aantal foto's nie, as ek nog besig is om myself te geniet, gaan ek nie ophou neem nie. Elke sessie sluit ook 'n aantal afdrukke in, en fotoboeke is ook 'n opsie.

Ek hoor graag as jy ander voorstelle in gedagte het. Stuur vir my jou idees, en ek is seker ons kan 'n plan maak. Of om net meer uit te vind of om 'n kwotasie aan te vra, klik op die onderstaande knop. Ek hoor graag van jou!